Groot Troppie?

Groot Troppie?

Hoe groot is jòù troppie? Krismis 2020 is net om die draai. So, moenie vergeet nie – daar wag ‘n gelukkie vir die Skapie Boer met die grootste troppie!  Die wenner van die Trop van 2020 gaan ‘n lekker Nuwe Jaar vier! Want ná sy bestelling van 15 Desember en fotos van sy troppie Skapies ontvang die wenner ‘n duplikasie van sy laaste bestelling van 2020 met Naydene en Jula se komplimente ... So, hoe groot is jòù troppie?

 

* Koop 6 bottels of meer en ontvang 'n 🐑 met u bestelling met die komplimente van Jula en Naydene ... tot 15 Desember 2020. Na u laaste bestelling ... neem 'n foto van u kudde skapies en stuur 'n e-pos aan skapie@hpf1855.co.za. Die grootste kudde se kersgeskenk is 'n herhaling van u laaste bestelling met Skapie se komplimente. Om dus 'n groot kudde te laat groei ... begin boer!